Dinsdag, 11 Julie 2017 14:12

Verander 2017: Egskeiding se effe

Geskryf deur Dr Fourie van den Berg

“Once upon a time a good God created the heavens and the earth. But then things got really bad when a woman ate the forbidden fruit, and she gave it to her man and he also ate the forbidden fruit. A curse came (they were cut of from the source of live & love) upon them, and with it came death as they were like a dry barren land without hope.  Over time they got really messed up. And with it, blame came, and polygamy came, and infidelity came, and cruelty came, and abuse came, and everything got really dark as everybody's life was a total mess.

And so they lived under the curse (being cut of from lover and source of life & love) decade after decade, century after century. But then one day the good God send his good Son to earth and He said: "I'm going the break the curse and start a new family now, and everybody gets to be a part of it. Everybody gets to be forgiven and everybody deserves, and will get, another chance of love and being loved in marriage"

But the people killed him for this, as he knew they would. They hung him on a cross, and he died for them. They laid him in a tomb, and three days later, he rose from the grave. This new movement got started and hasn't ended yet. It will one day when he comes back. When the Prince of love and peace comes back and claims his bride and the great wedding supper of the Lamb takes place, and they will live happily ever after. That's our hope. This can be your hope. I hope it is.”

Dit nogsteeds die hoop vir huwelike wat skeef loop, breek en stukkend raak, op die rotse beland en nie meer saam wil bly oor al die seer, pyn, onreg aan mekaar gedoen het. die hoop is dat ten spyte van dit egpare nie sal opgee, sal loop en mekaar sal los en skei nie  . . .  Maar doen soos God met ons doen

Want sien, ons huwelik met God het ook skeef geloop omdat ons was en is onttrou, eiewillig, hardkoppig, ongehoorsaam en het ander minnaars bo God gekies – maar weens God se Woord/verbond/doop – los en skei God ons nie – en is Jesus gestuur om die huwelik te herstel, te red, heel en reg te maak deur Homself te gee sodat ons onsself ook aan Hom sal gee en in huwelik/liefdes verhouding met Hom sal lewe.

Maar die 'hardcore reality' is dat dit in menselike huwelikke gebeur nie – want dis of te vêr, of te seer, of te lank, of te onherstelbaar – dan skei mense – feit van ons tyd – nie vreemd of snaaks – dis vandag eerder snaaks as mense getroud bly en saam oud word. Sê maklik het jy gehoor die en die skei ipv toets en help – so asof mense dit geniet om oor ander se sad/seer te praat/skinder  - dalk is dit nie eers waarheid - leeun

Egskeiding is ‘n realiteit waaraan ons gewoond geraak het – elke familie het iemand wat geskei is. My doel nie om iemand vandag skuldig te laat voel wat geskei is of wie se familie geskei is - MAAR om jou te HELP om nie gou te skei, veral as jou ouers geskei is, en in die huwelik te bly en daaraan te werk, En as dit nie kan en jy besig is om te skei of klaar geskei is om dit beter/mooier te doen.

Egskeiding is volgens Bybel sonde en verkeerd. Inteendeel die Bybel praat baie sterk hieroor nl. God haat egskeiding (Hosea 2:16). En in Spr 6:16 “Die Here haat ses dinge: leuens,  hoogmoed, moord, samesweerdery, komplotte, kwaad-rusiestokery. Alles goed wat teenwoordig is aanloop tot egskeiding. So Hoor Mooi - God haat nie mense wat skei nie, Hy haat wat dit aan mense doen – die gevolge op die egpaar, die kinders en familie, vriende, gemeente, ens. Dis traumaties en laat letsels op almal – veral kinders(1)

Hier is my eie persoonlike sienings op egskeiding as inleidende opmerkings:

Egskeiding is ‘n curse op jou en op kids (in die Bybel is ‘under the curse’ ‘n rivier wat van die bron fontein afgesny is muur/damwal wat maak dat die rivier leeg/droog is en alles wat gelewe het en lewe gegee het – sterf. Egskeiding sny die vloei van liefde, sekuriteit, stabiliteit, ondersteuning, versoring, eenheid  af (lewe sonder hoop in ‘n droeë land/siel) – kry nie wat jy moet kry – droog dood. Jesus het die damwal gebreek – wie dit glo en aanvaar kry van die lewegende water uit God se liefdes fontein!!!

Skei is om ‘n 'curse cycle' te begin met jou kids – as jy uit ’n geskeide huis kom moet jy die ‘curse' nie voort te sit maar breek. Iemand moet dit breek en stop – JY MOET!

As daar ‘n ware EEN/ONS gevorm is kan jy nooit skei – jy/my onder die ONS/EEN

Jy skei nie as jy kinders het want hulle is deel van die EEN/ONS – en dis wat hulle grootste behoefte, droom/wens nl. "They don't care if you fight or hate each other, they even don't care if you love each other – what they care and want is that you stay together – for better or worse . . .  till death do you part"

Skei is nie ‘n oplossing maar die begin van groter problem en dilemma vir almal

Wanneer egskeiding opkom ‘n moontlikheid word – dink jy nie meer logies nie – jy wil net so vining moontlik hier uit en weg – als sal dan beter wees – mense 10/15 jaar na egskeiding sê hulle moes bietjie gewag het – te vining geskei – was ‘n fout

Jy skei nie omdat jy dink jy het die verkeerde een getrou – en nooit moes getrou het nie – want daar is nie so iets soos die enigste regte een nie – dis ‘n mite

Jy skei nie omdat jy die ander een nie meer liefhet nie – liefde is ‘n keuse en as jy kies om lief te hê sal gevoelens volg – nie anders om nie. Liefde is in sy essiensie en wese die hantering van woede agv seer, verliese en teleurstellings in die ander persoon en in julle verhouding itv verwerping, verwagtinge nie realiseer, drome gebreek is, onreg aan gedoen is en daar ‘n diep ontevredenheid, ongelukkigheid, seer en pyn is 

Liefde doen nie dit nie – maak nie seer "if it hurts its not love" en liefde verwag of demand ook NIE dat jy gelukkig gemaak moet word of gelukkig moet wees nie – "marriage doesn’t exist to make you happy. It exists to make you like Jesus/holy. It exists to sand off the difficult edges, to be used by God, to make you more and more the kind of person God designed you to be."

Trou is om ‘Permanent Under Construction’ te wees – om te groei en te verander weg van EK/MY – trou iemand jou aanvul/kompleet – dis soos ‘n boot op oop see storm – storm wys gehalte bouwerk + lekkasies – "marriage doesn't create flaws; it exposes and reveals flaws" - wat reggemaak moet word – nie wag tot die ding half gesink is en dan wil ‘abort ship’ want dis al wat jy op so stadium kan doen – hoeveel $ en tyd jy in/aan jou huwelik spandeer/invest? Spend so baie $ op ander goed ipv om beter getroud te wees – EEN/ONS sterker te vestig – nie te vervreem en skei

Nou dis als baie mooi – nie altyd realisties en moontlik nie – veral as daar erge, skadelike konflik is (mekaar/kids)  of dat een nie wil ophou met die verkeerde daad (affair, drank, geld, werk), of net weier en nie wil aangaan of vir hulp gaan, of een nie wil erken ook skuld/aandadig en weier om te verander – net wil skei – wat dan? Wel dan het die ander een nie eintlik keuse nie – pleit dan dat julle tog asb net BETER/MOOIER skei (2)

Kom ons kyk na die effek wat egskeiding op kinders het:

Voorbeeld van Tasse op verhoog – egskeiding veroorsaak dat kinders altyd tasse pak en op reis iewers heen is – dis die begin van ’n nomadiese lewe waar jy nêrens behoort Die kid se identiteit, innerlike sekuriteit/veiligheid, geborgenheid, stabiliteit en anker in die EEN/ONS is gone! Kids uit geskeide huis sleep koffers vol aaklige traumatiese, pynlike beelde en ervarings (traumaties) met hulle saam in hulle journey. Dit is die begin van ‘n lang rouproses oor als wat hulle verloor/verliese want egskeiding is ‘n reeks en rits verliese (sal later daarna kyk). Dit is hoekom esê word ek kom uit gebroke huis

Daar is 5 belangrike energiestrome in jou liggaam – kids uit geskeide huis toets baie laag op die milt en nier energie toetse  - die energië staan vir dat jy veilig en  geborge voel in jou liggaam en persoonlikheid – ouers skei verloor jy dit – agv ‘n reeks verliese (een/ons – vakansies saam, sosiaal/vriende, fisies/huis/sekuriteit /roetine, ouerskap, emosioneel, psigies, finansieel - aggressie teenoor ouer loop

Lei tot onsekerheid - wisselende/skommelende emsosies – woede – angs – depressie - skaamte/shame - verwerping - lae en gebrekkige selfvertroue en eiebeeld – altyd onseker en soek daarom aanvaarding van enige plek en persoon – want jy voel en dink . . . ek is sleg en iets verkeerd met my, die oorsaak –  (valse) skuldgevoel

Beleef krisis want julle sê elkeeen julle het my lief maar as julle my liefhet BLY BY MEKAAR – SORT DIT – FIX DIT – dis wat liefde doen – liefde sal nooit my deur die hel, stukkend, seer, pyn, vernietiging sit – en as julle skei is ek/my behoeftes nie belangrik net julle s’n

Soek daarom kortstondige erkenning/aanvaarding orals in substitute – agv gebrek aan nurturing is hulle emosioneel verwond en leeg agv die gebrekkige vertroue is mense. Mense maak seer.

Lei dat hulle moet presteer – self te bewys – perfeksionisties - dominerend en control freak – narsisities – egosentries – vergelyk constant met ander

En dan later – groot word en self trou – baie moeilik so mens getroud wees:

Sit met ‘n onversadigbare dier/monster in jou – nie vol word of versadig – soek strokes/flirts –en is net betrokke daar iets in is vir jou – jy kry en en goedvoel – dier honger en quit jy iewers anders + EGO driven = survival

Jy kannie commit en connect – diep vlak – kannie warm en diepgaande realties onderhou – agv swak milt/nier engie funksionering - kannie vertrou word + is self wantrouig en maak swak keuse met die teenoorgestelde geslag – doen verkeerde goed en foute in jou  verhoudings want jy kannie grense neerlê of NEE sê of erken jy was verkeerd

Of jy trou met die ouer wat jy nooit gehad het – agv emosionele bloedskande wat egskeiding op jou het omdat jy ouer vir ouer moes wees – jy moes die een ouer se emosionle behoeftes voorsien en konnie net kind wees en wie se eie behoeftes voorsien en aan voldoen is– PAC (parent, adult, child) omgedraai so jy trou iemand vir die "inner child” se pyn te troos – lei na "married to mom or dad"

Of jy trou met dieselfde persoon jou pa/ma getroud was om te bewys jy kan dit regkry, kan werk (trou nie oor liefde en te verander en jy beter)

Kannie waarheid vertel – leeuns – oneerlik (jy ken die seer van ‘n ouer as jy waarheid van die ander een vertel) + bedrieg, skelm, agteraf, geheime + swak kommunikasie en sosiale  vaardigheid + luister werklik nie na die ander een want jy heeltyd besig met jouself en jou issues – curse . . . hard en droog – dors na liefde . . .

Vermy konflik – omdat jy boodskapper was wat geinterrigate was – ‘n slaansak van een ouer oor woede teenoor die ander een – of kompetisie tussen ouers gemaak jy in die middel beland of bederf en omgekoop was. Daarom sukkel jy met haat en woede en kannie vergewe en vergeet – kannie en wil nie genade betoon – want hulle blameer/beskuldig ander een als nie lekker is, verkeerd, jy nie gelukkig, stukkend en verkeerd – oneindigende argumente + projeksie

Kannie erken jy fout gemaak bang jy gaan gelos en verwerp word – sulkes is harde vegters en ongenaakbaar teenoor ander se foute agv smeulende onderliggende woede oor seer/pyn + kry self jammer – het ‘n dun velletjie – en leef met ‘n selfvervulling profesie nl. ek het geweet en die slegte verwag agv ‘fear based procrastination’

Sukkel met slegte en swak leefstyl gewoontes + prooi vir verslawing as ontvlugting agv false starts – never finish - finish niks – vlug van ongemak

Nou wat as julle Skadelik baklei, geweld, verkragting of een nie wil nie?

Skei dan net beter – mooier – die EEN/ONS moet tydens en na egskeding gehandhaaf word – als is fisies nie saam - Ten spyte van die feit dat die gesin nie meer as ‘n sistemiese eenheid funksioneer nie, is dit steeds van belang dat die gesin as ‘n emosionele eenheid beskou word, aangesien die ouers steeds ‘n gesamentlike verantwoordelikheid met betrekking tot die opvoeding van die kinders het en om hulle ten minste te wys dat as huwelik nie werk – julle ter wille van hulle saam sal werk dat dit nie ‘n gemors is en bloed en hare nie

 Ouerskap duur voort na afloop van ‘n egskeiding, maar kan verskeie vorme aanneem. Die ideale tipe verhouding word beskryf as die verhouding van samewerkende kollegas, ouers werk op ‘n positiewe wyse kan saam, nie as vriende of vyande maar as kollegas.

Samewerkende kollegas mbt disipline, reels, hulp, ondersteuning – woon goed saam by – gee support en bemagtig toesighoudende ouer itv dissipline, reels – vrye toegang deur nie-toesighoudende ouer – moenie toelaat kids ouers teen mekaar afspeel en manipuleer - wees altyd beskikbaar jy benodig word – deel finansies – moenie liefde koop of guns  deur $ wen - waak om kid te bederf deur kompensasie of die populêre ouer te wees.

Egskeidings Program:  ten doel nie damwal in kind se lewe – skei sodat kids nie afgesny, droog agv muur/skeiding – maar nogsteeds vloei van liefde kry

Doen die volgende praktiese stappe:

• Berei kinders voor op die fisiese skeiding deur openlike kommunikasie oor :

? Die realiteit van die huweliksverbrokkeling erken.

? Die verlies as gevolg van die egskeiding, hanteer.

? Uitrdrukking te gee aan bepaalde gevoelens soos woede en vrees verwoord en te hanteer.

? Die permanente aard van die egskeiding aanvaar – beklemtoon nie kind se skuld

 • Elke ouer moet die geleentheid kry om die omstandighede aan die kind te verduidelik. Indien moontlik moet die ander ouer ook teenwoordig wees – maar dan moes julle al deur julle woede, aggressie, blaam/blameer/konflikte gewerk het – sodat julle nie aanhou baklei want skei klaar traumaties en deur te baklei kan jy netsowel getroud gebly het – moet ook nie deur kids baklei – sê ook niks sleg en negatiefs oor andereen –moet ook nie kid gebruik as boodskapper, brug en spioen – praat nie met kid oor jou seining van die geskeiding en hoekom en wie se skuld. Waak om jou onafgehandelde woede en bitterheid op kind te verplaas

• Die kind moet verseker word van die ouers se liefde vir hom/haar.

• Die kind moet ervaar dat sy/haar fundamentele behoeftes aan sekuriteit steeds

bevredig sal word – kids moet niks verloor en verlies lei itv hul primêre behoeftes

• Stem saam oor kinderopvoedingspraktyke soos displine, nie straf en grense, reels

• Bemagtiging aan toesighoudende ouer + beskikbaarheid van die nie-toesighoudende ouer. Gee joiu samewerking en moenie difficult wees nie

• Gee kid toestemming om ander ouer te geniet – dis ok om dit te like by pa of ma - lekker

Hoe deal jy as jou ouers geskei is?

"Reversing the curse” want jy is nie slaaf van jou verlede. Wat met jou ouers gebeur hoef nie met jou te gebeur. Raak ontslae van al die lelike, bad, sad imprints wat in jou denke en gedagtes is en kry die regte siening van die redes hulle geskei het – want jou approach dalk verkeerd – dan ook teen jou maat verkeerd

Gaan vir “counseling/therapy” – praat en werk daardeur.  Leer vaardighede aan soos kommunikasie en konflik

Maak jou tas van woede, seer, pyn, verlies, onreg – toe!!! Hou op om met die tas vol seer en sleg uit jou ouers se huwelik + jou eie te reis. 

Sit die tas neer en los hom deur vergifnis, ouers en self te vergewe en vry te spreek. Maak reg met ouers vergewe en bied genade

Moenie trou as jy geskei is voor jy nie bg. gedoen en hanteer het – sirkel voltooi het

Spandeer $ op jou huwelik – stop $ spend op nonsense. Inversteer in die belangrikste verhouding en venootskap en verbond jy ooit kan in wees vir toekomstige generasies – breek die damwal (wat ook al gedoen/gebeurhet wat die vloei van liefde gestop het) wat tussen julle in die huwelik is + gee jou kids die kans en geleentheid om ook gelukkig getroud te wees – break the curse deur nie dieselfde op te tree jou huwelik as jou ouers – be a blessing – dis ‘n keuse en besluit!

Dr Fourie van den Berg

Read 180 times

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer