NG Kerk Eros Gemeenskap
Saterdag, 20 Junie 2009 17:39

Imago Dei

Written by

Imago Dei is ‘n instelling wat korporatiewe sosiale investeringsprojekte en donateursfondse namens maatskappye, besighede of organisasies bestuur.  Die instelling spreek gemeenskapsprobleme aan deur die proses van korporatiewe bydraes te vereenvoudig en maatskappye die gerustelling te gee dat hierdie bydraes effektief toegewend en allokeer is na sake wat deur hulle geidentifiseer is.

  Omega Helpline for Restoration
 Beautiful Kidz
 Okahandja Park Naaldwerkprojek
 Alpha/ tronkbediening
 Men on the Side of the Road
 Christian Welfare Organisation
 Christian Faith Impact Ministries
 AKM
 Spensprojek

Indien u sou wou betrokke raak, besoek gerus hul webtuiste by www.imagodei.com.na

Vir die nuutste behoeftes van Imago Dei, kliek hier en raak betrokke!

Vrydag, 19 Junie 2009 10:01

Diens van Barmhartigheid

Written by

Alpha
Eroskroon Tehuis
JT Potgieter Tehuis
Huishulp-projek
Eros-kinderhuis
Maerua-kinderhuis
Allimentasie
Vloedrampfonds
NOAH

Maandag, 17 November 2014 23:00

Missionele strategie

Written by

Ons stap in 2015 'n missionele pad en hier is 'n oorsig van ons strategie:

 

old.pdf

Maandag, 17 November 2014 23:00

Missionele strategie

Written by

Ons beplan 'n groot missionele strategie vir 2015 in NG-Eros gemeente!  


old.pdf

 

 

 

 

 

 

 


 

Vrydag, 19 Junie 2009 19:21

Sending

Written by
Boesmanland
Sjina
Okamahuka

Groei

Materiaal vir groei & Bybelstudie

Lees meer

Gemeenskap

Reik uit na die gemeenskap

Lees meer

Koinonia

Interaksie tussen gemeentelede

Lees meer

Kalender

Bly op hoogte van al ons gebeure

Lees meer